速報APP / 家庭 / Voer Die Monster (Afrikaans)

Voer Die Monster (Afrikaans)

價格:免費

更新日期:2018-12-04

檔案大小:56M

目前版本:1.2

版本需求:Android 4.1 以上版本

官方網站:http://curiouslearning.org

Email:info@curiouslearning.org

聯絡地址:Curious Learning 34A Walker St Cambridge, MA 02138

Voer Die Monster (Afrikaans)(圖1)-速報App

Voer Die Monster leer jou kind die basiese beginsels van lees. In die spel, kinders versamel monster eiers en voed hulle letters en woorde, om die eiers te help groei in nuwe vriende!

Kinders leer om letters te herken en om woorde te spel en lees. Deur hierdie speletjie te speel, kinders kan beter doen in skool en voorbereid wees om eenvoudige teks te lees. Ons wil jou kinders voorberei om te leer en slaag!

Voer Die Monster (Afrikaans)(圖2)-速報App

Voer Die Monster is 100% gratis. Sodra die speletjie geïnstalleer is, is geen dataverbinding nodig nie! Die speletjie is geskep deur opvoedkundige niewinsorganisasies, CET, Apps Factory en Curious Learning.

Voer Die Monster (Afrikaans)(圖3)-速報App

Voer Die Monster (Afrikaans)(圖4)-速報App

Voer Die Monster (Afrikaans)(圖5)-速報App

Voer Die Monster (Afrikaans)(圖6)-速報App

Voer Die Monster (Afrikaans)(圖7)-速報App